Thursday, December 28, 2006

Trafalgar Square vanoggend (28/12/2006)


Hierdie is 'n foto van Trafalgar Square vanoggend om 8:45 SA tyd (6:45 local time). Dit was sommer net 'n mooi prentjie met die rooi bus en die Kersboom.
Ja, ek mis Pieter & Anca. Hulle is in London en het vir die eerste keer vandat hulle saam is nie Suid-Afrika toe gekom vir Kersfees nie. Anca se ouers kuier by hulle.
Die weervoorspelling sĂȘ die word vandag 10 grade Celsius in London. Brr....

No comments: