Sunday, January 14, 2007

Ek gaan kuier!

Ek gaan in April by Pieter & Anca kuier. In die lig van die kuiertjie het ek weer meer aktief oor London en die omgewing begin lees.

Ek het op 'n baie oulike site afgekom - http://londonwalks.libsyn.com/ (ook onder die lys van links op hierdie blog) - waar jy staptoere heeltemal gratis kan aflaai in mp3 formaat.

Die gids se naam is Robert & hy woon in Kensington.

No comments: