Thursday, February 23, 2006

Die akwarium


Die London Akwarium is een van Europa se grootste akwariums.

Daar is meer as 350 spesies in in 50 uitstallings. Die akwarium doen moeite om dit interessant te hou. Daar is byvoorbeeld ‘n elektriese vis, ‘n motor (verseĆ«l) en vol watter en visse.

Daar is ook ‘n Webcam wat permanent die haaie in die akwarium afneem.


No comments: