Jessica (O'Leary, ons tannie) het viool gespeel in 'n Elvis show... verlede jaar ;-) Hulle het van die oorspronklike orkeslede gebruik en dan aangevul met mense soos Jessy. Die orkes was op die verhoog met drie skerms bo hulle - Elvis in die middel en wisselende beelde van die orkes aan die sykante. Op hierdie foto speel Jessy.
Daar is 'n horde teaters in London, meestal in die Wes Einde, maar ook in ander dele van die stad. Daar is 'n BAIE GROOT verskeidenheid van shows. Selfs die koning sing nog...
Tuesday, April 18, 2006
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment