Tuesday, April 18, 2006

Lord Nelson word afgestof ;-)


Die Nelson's Column loop, soos alles anders op en naby Trafalgar Square erg onder die duiwe deur.

Skoonmaakwerk aan Lord Nelson het verlede week begin.

No comments: