Wednesday, April 26, 2006

Swart sambrele...


... is 'n moet in London! Ek was 'n jaar gelede in London en Pieter en Anca het vir my my eie swart sambreel gegee. Toe dit later die dag gereën het, het ek mooi verstaan... al die sambrele daar is swart!

Hier is my pa met sy swart sambreel.

No comments: