
Ek het hierdie foto van kersiebloeisels op die BBC se webwerf gekry. Hulle nooi die Britte om hulle lente-foto's in te stuur. Mooi, ne?
In Mei 2001 het my broer, Pieter, London toe gegaan... en hy is nog daar! Hy het vier jaar gelede met Anca begin uitgaan. Hulle verblyf in London het my bewus gemaak van goed waarvan ek dalk nooit sou weet nie. Hierdie blog vertel bietjie van London en ook van die ander plekke wat hulle besoek het. Foto's is meestal my eie of Pieter en Anca s'n.
No comments:
Post a Comment