Monday, May 22, 2006

Van Dover na New York


Hier is Pieter op sy eerste trippie uit London uit. Hy het met die bus gery tot in Dover en van daar met die ferry na Frankryk. Die trippies is ook bekend as 'booze cruises', want die belasting net oor die kanaal op alkohol, sigarette en sjokolade is baie laag en dan gaan koop die Britte so.

Hierdie naweek (27/5/2006) vlieg hy en Anca New York toe. Daar was darem 'n paar trippies tussnin waarvan ek later meer sal vertel.

No comments: