Thursday, May 11, 2006

Pieter se eerste werk in London...


...was by die Chelsea Flower Show.

Die foto is van Suid-Afrika se uitstalling in 2001. Pieter het selfs 'n radio-onderhoud gehad te danke aan sy aksent op daardie stadium ;-)

Die Flower Show is 'n jaarlikse skou. Hierdie jaar s'n is van 22-25 Mei.

No comments: