Thursday, May 18, 2006

Toe Pieter London toe is...

... het dit (vir my) gevoel of die hele land agter hom aan is. Hy het Chris Barnard ontmoet in Harrods. Chris Barnard het Pieter se kopie van sy boek geteken.

Ons president was ook daar! Hier is die Madam en Eve strokies van 5 jaar gelede...






No comments: