Monday, May 15, 2006

Pieter se eerste poskaart uit London...



Die kommunikasie met Pieter in sy eerste paar weke in London was nogal ingewikkeld. Hy was afhanklik van internet-kafees en het nog nie 'n mobile gehad nie. Hy het email gestuur, af en toe 'n poskaart op briefie met foto's...

Dis darem nou baie makliker! Landlyne, mobiles, email by die huis en werk en Skype!

No comments: